News

Motorfietsryer ernstig beseer op Barrageweg

Motorfietsryer ernstig beseer op Barrageweg

Die bakkie wat in die ongeluk met die motorfiets betrokke was. Foto’s: CHASE

Die bestuurder van die motorfiets is glo ‘n lid van die bekende Mac’s Motorfietsklub van die dorp. Sy identiteit, asook die van die bestuurder van die voertuig wat in die ongeluk betrokke was, kon nog nie bevestig en bekend gemaak word nie. Wat tot die oorsaak van die ongeluk gelei het, asook hoe ernstig die betrokkenes beseer is, is ook nog nie bekend nie.

ER24 se nooddienspersoneel is reeds na die ongelukstoneel ontbied en daar was reeds verkseie omstanders wat hulp probeer verleen het. Van die ander lede van die motorfiesklub was ook op die toneel.

Meer inligting sal later veskaf word soos wat ontvang word.

Die beseerde motorfietsryer lê in die veld met van sy vriende wat om hom staan en wag dat die nooddienste opdaag.

Die motorfietswrak wat eenkant in die veld lê.

Verskeie ander motorfietsryers was op die toneel.

https://vaalweekblad.com/69437/motorfietsryer-ernstig-beseer-op-barrageweg/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button