News

Sprokiesmooi-gesig in die Koepel

Dit was ongelooflik mooi!

Die ongelooflike gesig van winter soos dit vanoggend op die Schoemansdrift-pad net buite Parys in die Vredefort Koepel gesien is. Die foto’s is net na 08:00 geneem met die ysige temperatuur wat ‘n simfoniespel van ys in die bome langs die pad geskep het.

 

Foto’s Liezl Scheepers, Parys Gazette

Talle drawwers, fietsryers en motoriste het eers gestop om die sprokiesmooi prentjie te kon waardeer.

Wat ‘n voorreg om dit te kon sien!

 

Related Articles

Back to top button