NewsNews

Só lyk die syfer nou vir Parys

Op Woensdag 22 Julie was daar 153 bevestigde gevalle van Covid-19 vir Parys. Dit beteken 42 meer gevalle as wat op 16 Julie aangemeld was. Die ander Ngwathe dorpe se syfers het as volg gelyk op 22 Julie Heilbron – 149 (was 97 op 16 Julie) Koppies – 42 (was 30 op 16 Julie) Vredefort …

Op Woensdag 22 Julie was daar 153 bevestigde gevalle van Covid-19 vir Parys. Dit beteken 42 meer gevalle as wat op 16 Julie aangemeld was.

Die ander Ngwathe dorpe se syfers het as volg gelyk op 22 Julie

Heilbron – 149 (was 97 op 16 Julie)

Koppies – 42 (was 30 op 16 Julie)

Vredefort – 14 (was 10 op 16 Julie)

Edenville 9 (die syfer het onveranderd gebly sedert 16 Julie

Die totale syfer vir Ngwathe soos aangemeld op 22 Julie staan dus nou op 367 gevalle.

Vir die hele Fezile Dabi munisipale distrik waarby die syfers van die Ngwathe, Moqhaka, Mafube en Metsimaholo munisipaliteite ingesluit is, staan op 1880.

Kroonstad het op 22 Julie reeds 464 gevalle gehad en Sasolburg 774.

 

 

Related Articles

Back to top button