NewsNews

Die president praat weer

Die president gaan praat

President Cyril Ramaphosa sal vanaand weer om 20:00 met Suid-Afrikaners praat en hoewel daar geen spesifieke aankondigings oor die skole verwag word nie, meen kenners dat daar wel in sy toespraak na die situasie rondom skole verwys kan word.

Daar was die afgelope week toenemend druk van vakbonde oor die situasie rondom skole.

Related Articles

Back to top button