NewsNews

Ja, jy kan virus meer as een keer kry

So meen SA kenners

Suid-Afrikaanse kenners meen  mense kan wel meer as een keer met die Covid-19 virus geinfekteer word.

Prof. Glenda Gray, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, het aan eNCA gesĂȘ daar is egter nog baie vrae wat beantwoord moet word.

Dit volg nadat ‘n Durbanse vrou wat in Maart positief getoets was vir die virus, nou weer in Julie positief getoets het.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button