NewsNews

Ag nee…dis die einde vir dié sjokolade

Was dit ook jou gunsteling?

As jy ook van daardie heerlike romerige malvalekkerte en beskuitjie so tussen die sjokoladelagie gehou het, beter jy gou spring. Nestlé het bekendgemaak dat die produksie van Chocolate Log einde Julie gestaak het word.

Vir die afgelope 50 jaar was die sjokolade ‘n bekende lekkerte en is dit boonop net in Suid-Afrika vervaardig  en na ander lande uitgevoer.

Die laaste Chocolate Logs sal einde Julie vervaardig word en daarna sal net die voorraad in winkels beskikbaar wees.

Nestlé Suid-Afrika het in ‘n verklaring gesê dat ‘n verskeidenheid van nuwe geure sjokolade in die komende maande bekendgestel sal word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button