News
SA nou 9de op die lys
Volgens ‘n lys van lande wat tans die meeste Covid-19 infeksies het, is Suid-Afrika nou negende geplaas. Amerika het steedes die meeste gevalle (3 245 925), gevolg deur Brasilië, Indië; Rusland, Peru, Chilli, Mexiko, Brittange en dan Suid-Afrika met 264 184 gevalle. Wat Covid-19 sterftes aanbetref, is Suid-Afrika 23ste op die lys, met Amerika (3 …
Volgens ‘n lys van lande wat tans die meeste Covid-19 infeksies het, is Suid-Afrika nou negende geplaas.
Amerika het steedes die meeste gevalle (3 245 925), gevolg deur Brasilië, Indië; Rusland, Peru, Chilli, Mexiko, Brittange en dan Suid-Afrika met 264 184 gevalle.
Wat Covid-19 sterftes aanbetref, is Suid-Afrika 23ste op die lys, met Amerika (3 245 925), Brasilië en Indië wat steeds die lande is met die grootste sterftetal.
Intussen het Netwerk24 berig dat president Cyril Ramaphosa weer vanaand vir die eerste keer sedert 17 Junie met Suid-Afrikaners sal praat, maar kon geen tyd nog bevestig word nie.
You can read the full story on our App. Download it here.