Net hier in Parys kry jy gereeld dié gesig van ongewone voetgangers – van beeste tot skape.
Dalk ‘n geval van die gras is groener anderkant die draad of is dit nou anderkant die pad?
Die foto is Maandagmiddag in Philipstraat naby die biblioteek geneem en moes motoriste flink uitswaai vir die drie maats wat heen en weer oor die pad beweeg het om groenigheid in tuine te soek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.