News
Dankie Parys!
Die Suid-frikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) het met hul laaste besoek aan Parys op 23 Junie, 44 eenhede bloed in Parys kon insamel. Dankie aan elke Parysenaar wat ‘n bydrae gegee het. Dit beteken die totaal vir Parys vir Junie staan nou reeds op 140 eenhede. Onthou die Bloeddiens het weer ‘n mobiele skenkerskliniek in Parys …
Die Suid-frikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) het met hul laaste besoek aan Parys op 23 Junie, 44 eenhede bloed in Parys kon insamel. Dankie aan elke Parysenaar wat ‘n bydrae gegee het.
Dit beteken die totaal vir Parys vir Junie staan nou reeds op 140 eenhede.
Onthou die Bloeddiens het weer ‘n mobiele skenkerskliniek in Parys op
Dinsdag 30 Junie vanaf 10:00 tot 16:00 by Checkers Parys waar gepoog gaan word om nog 60 eenhede bloed in te samel om die groottotaal dan op 200 eenhede vir Junie te bring.
April se totale hoeveelheid eenhede bloed wat in Parys ingesamel is, was 190.
Elke bloedskenker wat Dinsdag ‘n bloedbydrae lewersal ‘n geskenk van waardering ontvang.
You can read the full story on our App. Download it here.