News
Ook in buurdorpe dreig kragkrisis: Vanderbijlpark substasie tuimel inmekaar
Dis nie net in Parys waar 'n kragkrisis lei tot bittere frustrasie nie. Lees hier

Die Emfuleni plaaslike munisipaliteit het toe mense aangeraai om gereed te maak en voorsorg the tref vir ‘n langdurige tydperk sonder krag in SE3. Dit is as een van die ergste voorvalle beskryf vir die soort en grootte substasie.
Daar was ook slegte nuus vir inwoners in die CW-areas: Daar was weer ‘n probleem met ‘n “transformer breaker” by die substasie en dit beteken dat die CW-areas, Bonanne, Stephanopark en Muvhango sou ook toe sonder krag wees vir ‘n geruime tyd.
https://vaalweekblad.com/66665/vanderbijlpark-substasie-tuimel-inmekaar/


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



