Skrywer sterf aan Covid-19

Skrywer sterf aan Covid-19

Elsa Joubert, skrywer van “Die swerfjare van Poppie Nongena” waarop ook die fliek  “Poppie Nongena” gegrond is, is vanmiddag (Sondag 14 Junie)  oorlede.

Joubert, een van Suid-Afrika se groot legendes in die Afrikaanse letterkunde, het in die ouderdom van 97 jaar in Kaapstad aan Covid-19 gesterf. Sy was ‘n inwoner van die Berghof-atreeoord in Tuine, Kaapstad.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button