NewsNews

SA se infeksiesyfer hoogste in Afrika

Met SA se Covid-19 infeksiesyfer wat tans op 58 568 staan (soos op Donderdag 11 Junie), dra dit  by tot 75% van die totale aantal gevalle in Afrika Afrika het tans 207 000 gevalle. So lyk syfers vir Fezile Dabi Die jongste syfer vir die Fezile Dabi-distrik waarvan Parys deel vorm, is Woensdag 10 Junie …

Met SA se Covid-19 infeksiesyfer wat tans op 58 568 staan (soos op Donderdag 11 Junie), dra dit  by tot 75% van die totale aantal gevalle in Afrika

Afrika het tans 207 000 gevalle.

So lyk syfers vir Fezile Dabi

Die jongste syfer vir die Fezile Dabi-distrik waarvan Parys deel vorm, is Woensdag 10 Junie gegee as 41 gevalle. Hiervan is 19 in die Ngwathe munisipaliteit wat die dorpe Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville insluit.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button