
Die Zamdela polisiestasie in Sasolburg isweer sedert gisteraand ten volle operasioneel nadat ook dié stasie tydelik gesluit moes word toe ‘n polisiebeampte vroeër positief getoets het vir Covid-19.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



