NewsNews

Ngwathe syfer onveranderd

So lyk die syfers nou

Hoewel die aantal positiewe Covid-19 gevalle in Fezile Dabi met 1 geval gestyg het sedert Saterdag 6 Junie, het die syfer vir Ngwathe (Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville) onveranderd gebly en staan dit steeds op 19 gevalle.

Die totale aantal positiewe gevalle in die Vrystaat staan dus nou op 370 met 10 sterftes en 162 pasiënte wat reeds herstel het.

Tot dusver is ‘n totaal van  2 150 605 siftingstoetse in die Vrystaat gedoen, en ‘n totaal van 31 936 Covid-19 toetse deur die National Health Laboratory Service (NHLS).

Die laaste sterfgeval in die Vrystaat was ‘n 37-jarige man van Marquard. Hy het onderliggende gesondheidsprobleme gehad en is in die Universitas Akademiese Hospitaal oorlede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button