NewsNews

So ‘n stukkie nostalgie

Met skole wat Maandag 8 Junie na twee maande van inperking weer vir graad 7 en 12 leerders heropen het, het Peet Schabort hierdie ou foto van die Verterskroonskool wat in 1934 geneem is gedeel, Dalk is daar van ons inwoners in hierdie omgewing wat dalk self in dié skool was, of familie in die …

Met skole wat Maandag 8 Junie na twee maande van inperking weer vir graad 7 en 12 leerders heropen het, het Peet Schabort hierdie ou foto van die Verterskroonskool wat in 1934 geneem is gedeel,

Dalk is daar van ons inwoners in hierdie omgewing wat dalk self in dié skool was, of familie in die skooltjie gehad het daardie jare.

Deel met ons jou stories en ervarings.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button