NewsNews

FNB sukkel met funksies op aanlyn bankdienste

FNB het vanoggend (Maandag 8 Junie) in ‘n verklaring verskoning gevra vir “funksionaliteite” van sy aanlyn bankdienste wat probleme gee. Daar is gesê dat die IT-span aan die probleem werk, maar nie ‘n aanduiding gegee wanneer die probleem reggestel sal wees nie. Kliënte het gekla dat hulle al van Sondag sekere funksie nie op die …

FNB het vanoggend (Maandag 8 Junie) in ‘n verklaring verskoning gevra vir “funksionaliteite” van sy aanlyn bankdienste wat probleme gee.

Daar is gesê dat die IT-span aan die probleem werk, maar nie ‘n aanduiding gegee wanneer die probleem reggestel sal wees nie.

Kliënte het gekla dat hulle al van Sondag sekere funksie nie op die FNB aanlyn bandienste kon doen nie soos om onder meer ook data en lugtyd te koop nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button