NewsNews

Miss Heritage SA finalis kuier in Parys

Die 19-jarige Angelique Fourie, een van die finaliste vir vanjaar se kroning van Miss Heritage SA, het gister (17 September) 'n draai in Parys gemaak. Sy verteenwoordig die Vrystaat en is ambassadeur vir die Vredefort Koepel.

Die 19-jarige Angelique Fourie, een van die finaliste vir vanjaar se kroning van Miss Heritage SA, het gister (17 September) ‘n draai in Parys gemaak. Sy verteenwoordig die Vrystaat en is ambassadeur vir die Vredefort Koepel.

Angelique wat een van die gaste was by die Dr Kenneth Kaunda Distrik Munisipaliteit se Sho’t Left Explore our Hidden Treasures funksie by Stonehenge, vertel dat sy soos menige ander toeris ook nie voorheen geweet het watter prag natuurskoon en toerisme-potensiaal die Vredefort Koepel inhou nie.

Haar groot droom as sy wen is om toerisme in hierdie gebied te bevorder deur bewusmaking.

Angelique is die enigste finalis uit die Vrystaat. Die kroning vind plaas op Erfenisdag 24 September by The Venue, Melrose Arch.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button