NewsNews

Twee by MediClinic toets positief

Twee by MediClinic toets positief

Twee personeellede van Potchefstroom MediClinic wat nie in kontak was met pasiënte nie, en ook nie met die versorging van pasiënte gemoeid is nie, het onlangs positief vir Covid-19 getoets en is  in selfisolasie.
As ekstra voorsorgmaatreël word  besoekers daarom tans nie by pasiënte in die hospitaal  toegelaat nie, is gesê in ‘n verklaring van die hospitaal, berig Vanessa van der Westhuizen van Potchefstroom Herald.
Tot dusver is nog net 1 pasiënt met Covid-19 in die Potchefstroomse MediClinic opgeneem, maar is reeds ontslaan.

Noordwes se infeksiesyfer staan nou op 109.

Lees die oorspronklike berig hier

https://potchefstroomherald.co.za/73271/twee-personeellede-van-mediclinic-covid-19-positief/

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button