![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2020/03/Corona-gchd.org_.png)
Die Vrystaat provinsie het teen Saterdag reeds 153 Covid-19 gevalle gehad. Dit beteken dat die Vrystaatse syfer van Donderdag tot Saterdag met 8 gevalle gestyg het.
Die sterftesyfer in die Vrystaat was teen Saterdag steeds 6 met 108 pasiënte wat al herstel het.