NewsNews

So lyk die syfers nou

So lyk die syfers nou

Wêreldwyd is die Covid-19 infeksiesyfer nou 3 679 544 met 257 793 mense wat reeds gesterf het.

Altesaam 1 205 595 mense het van die virus herstel

Amerika is steeds die lank met die meeste infeksies (1 204 475 en 71 078 mense wat gesterf het).

Spanje het die tweede hoogste infeksiesyfer (219 329 met ‘n sterftetal van 25 613.

Dan volg Italiê se infeksiesyfer van 213 013 en 29 315 wat gesterf het, en Brittanje met 196 243 en 29 501 wat dood is.

In Frankryk is die infeksietal nou 170 694, in Duitsland is 167 007 infeksies en in Rusland 165 929 infeksies.

Suid-Afrika se Covid-19 infeksiesyfer staan tans op 7 572 met 148 mense wat gesterf het.

Die Wes-Kaap het steeds die hoogste getal infeksies met 3 609 positiewe gevalle, gevolg deur Gauteng en KwaZulu Natal as die provinsies met die meeste infeksies.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button