Byt bietjie vas voor jy jou tenk vol petrol maak, die brandstofprys daal op Woensdag 6 Mei wanneer petrol en diesel die goedkoopste sal wees in amper vier jaar.
Petrol word met R1,73 per liter goedkoper, disel met o,05% swael daal met R1,61 per liter, diesel met o,005
% swael met R1,56 per liter en gas word met R2,62 per kilogram goedkoper. Vir paraffien sal jy R2,97 per liter minder betaal.
Onthou dat die daling in die dieselprys die groothandelprys is en dat diesel se kleinhandelpryse nie gereguleer word nie.

ndstofpryse
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



