NewsNews

Onnies en leerders hoop om vanoggend te hoor

Mediakonferensie vanoggend gehou

Onderwysers en leerlinge hoop om vanoggend te hoor wat die pad vorentoe is.

Hoewel daar aanvanklik gesê is dat die onderwysdepartement,  Maandag 27 April sou sê hoe beplan word om skole en universiteite weer te heropen, is daar  aangekondig dat die departement vandag, Woensdag 29 April, ‘n voorlegging aan parlementslede sal maak oor hoe gemaak met skole en universiteite tydens nasionale inperking.

Die mediakonferensie is van 10:00-12:00 vanoggend. Gazette sal na afloop van die konferensie lesers inlig oor wat by die mediakonferensie bekendgemaak is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button