NewsNews
Brrrr….waar’s jou wintersjas
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel die eerste sneeuneerslae, met wydverspreide reën en donderstorms sal Vrystaters en Noord-Kapenaars sommer al teen vanaand, Maandag 27 April, na die wintersjasse laat gryp. En wat meer is, jy kan die jas maar byderhand hou tot Woensdag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel die eerste sneeuneerslae, met wydverspreide reën en donderstorms sal Vrystaters en Noord-Kapenaars sommer al teen vanaand, Maandag 27 April, na die wintersjasse laat gryp.
En wat meer is, jy kan die jas maar byderhand hou tot Woensdag.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



