NewsNews

Covid-19: So lyk dit in die res van wêreld

Teen Woensdag 22 April het reeds 178 481 mense wêreldwyd aan Covid-19 gesterf. Hiervan was 25 678 in Italië, gevolg deur Spanje met 21 796 sterftes en Frankryk met 20 796 sterfgevalle. Brittanje se sterfteseyfer het toe al op 17 337 gestaan, en New York op 14 887. 6 262 in België 5 391 in …

Teen Woensdag 22 April het reeds 178 481 mense wêreldwyd aan Covid-19 gesterf.

Hiervan was 25 678 in Italië, gevolg deur Spanje met 21 796 sterftes en Frankryk met 20 796 sterfgevalle.

Brittanje se sterfteseyfer het toe al op 17 337 gestaan, en New York op 14 887.

6 262 in België

5 391 in Iran

5 100 in Duitsland

4512 in die Hubei provinsie van China

3 916 in Nederland

2761 in Brasilië

SA se sterftesyfer staan op 65

Die land wat die meeste pasiënte tans het wat van die virus herstel het, is Duitsland met 99 400, gevolg deur Spanje met 85 915 en China met 77 831

In Amerika het 75 673 herstel, in Italië 51 600, en in Frankryk 39 842.

In Suid-Afrika het reeds 1 055 mense herstel, terwl die land se syfer vir positiewe gevalle Woensdag met 170 gestyg het tot 3 635 gevalle.

Bron: Met erkenning aan Netwerk24

Related Articles

Back to top button