NewsNews

Vermiste man se lyk in Vaalriver gevind

Vermiste man se lyk in Vaalriver gevind

‘n Vermiste persoon saak is ondersoek nadat Cartrack die SAPD in kennis gestel het, dat die voertuig se sein by Heron Banks langs die Vaalrivier gestop het.

Na wat verneem word het die oorledene verlede Dinsdag aan familielede gesê dat hy selfmoord gaan pleeg. Die SAPD het by Heron Banks spore van die voertuig op die oewer gevind, waarna die duikers van die SAPD-watervleuel ingeroep is.

Die oorledene en sy voertuig is sowat 40m van die oewer 6m onder water gevind. Die Sasolburg speurtak is tans besig met ‘n geregtelike doodsondersoek.

*Vaalweekblad wag steeds vir amptelike terugvoering van die Sasolburg speurtak.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button