NewsNews

Die president praat weer vanaand

Die president praat vanaand

President Cyril Ramaphosa sal weer vanaand, Dinsdag 21 April, met Suid-Afrikaners praat wanneer hy spesifiek ook gaan fokus op addisionele ekonomiese en welsynsverligting.

Die tyd van sy toespraak vanaand is nog nie bevestig nie. Ons sal lesers egter op hoogte hou .

Die toespraak sal regstreeks op radio, televisie en aanlyn-nuusdienste gevolg kan word.

Die president se toespraak volg nadat hy met sy kabinet in gesprek was, asoook met die nasionale koronavirus-bevelraad, die presidensiële koördineringsraad en die nasionale ekonomiese ontwikkelings- en arbeidsraad.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button