
SA se Covid-19 syfer het nog verder gestyg en staan nou op 2173 met 25 sterftes.
Per provinsie lyk dit nou so
Gauteng – 865
Wes-Kaap 587
KwaZulu Natal 443
Vrystaat 96
Oos-Kaap 88
Limpopo 23
Mpumalanga 21
Noordwes 19
Noord-Kaap 16
Wêreldwyd het die syfer die miljoen al ver verby gesteek en staan nou op 1 787 766.
Wêreldwyd is die sterftesyfer 109 691 en die aantal mense wat herstel het 409 762.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



