ArcelorMittal sê in sy verklaring dat niemand in die voorval beseer is nie.
Die gedeelte waar die ontploffing was, is beveilig en sal onmiddellik begin word met herstel van die geaffekteerde gedeelte van die pyplyn.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




