Het jy gisteraand die maan gesien?

Het jy gisteraand, Dinsdag 7 April, die supermaan gesien? Supermaan is ‘n volmaan of donkermaan  wat min of meer ooreenstem met die naaste stand van die Maan aan die Aarde in sy elliptiese wentelbaan. Die maan lyk dan groter as gewoonlik. (Bron: Wikipedia) Deel met ons jou foto’s van die maan wat jy gisteraand geneem het. Jy kan dit epos na gazettenuus@gmail.com of whatsapp …

Het jy gisteraand, Dinsdag 7 April, die supermaan gesien?

Supermaan is ‘n volmaan of donkermaan  wat min of meer ooreenstem met die naaste stand van die Maan aan die Aarde in sy elliptiese wentelbaan. Die maan lyk dan groter as gewoonlik. (Bron: Wikipedia)

Kyk net dié pragtige foto’s van die maan wat Jenny Malan deur haar kamarelans kon vasvang.

Deel met ons jou foto’s van die maan wat jy gisteraand geneem het. Jy kan dit epos na gazettenuus@gmail.com of whatsapp na 083 577 4436.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button