SA se jongste Covid-19 syfer staan nou op 1 747 bevestigde gevalle. Dertien mense het nou reeds aan die virus gesterf.