NewsNews

Hier kan jy vandag bloed skenk

Kom gee jou bloed bydrae

 

Parysenaars word daaraan herinner dat daar vandag,  Dinsdag 7 April, weer geleentheid is om by Checkers Parys bloed te skenk tot en met 16:00. 

Onthou dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se werksaamhede as ‘n essensiële diens gesien word.

As jy vandag se bloedskenk geleentheid mis, kan jy ook nog op 14 April by die Hervormde Kerk h/v Loop- en Paulsenstraat bloed skenk tussen 11:00 en 18:00, asook op 16 April by Shoprite Parys.

Related Articles

Back to top button