NewsNews

Syfer styg met 31 gevalle

Nog 'n sterfgeval

Dr. Zwelini Mkhize, Minister van Gesondheid, het bekendgemaak dat SA se sterftesyfer weens Covid-19 nou op 12 staan.

Daar het tot dusver drie pasiënte in die Wes-Kaap, 1 in die Vrystaat, 1 in Gauteng en 7 in KwaZulu Natal gesterf.

Die infeksiesyfer het met 31 gestyg en staan nou op 1 686 pasiënte wat positief getoets het vir Covid-19. Hiervan is 713 in Gauteng, 462 in die Wes-Kaap, 257 in KwaZulu Natal, 89 in die Vrystaat, 32 in die Oos-Kaap, 19 in Limpopo, 18 in Mpumalanga, 11 in Noordwes en 7 in die Noord-Kaap. 77 Gevalle is nog nie aan provinsies toegewys nie.

 

Altesaam 58 098 mense is al getoets.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button