NewsNews
Dit gaan al help vir internetspoed
Talle Suid-Afrikaners wat nou noodgedwonge van die huis af moet werk, het die afgelope paar dae steen en been gekla oor ‘n stotterende internetverbinding en lynspoed ‘n Dag vroeër as wat aanvanklik gedink is, het die Wacs-ondersese kabel weer begin werk. Die kabel verbind Suid-Afrika met Brittanje. Hoewel als nog nie klopdisselboom is nie, behoort …
Talle Suid-Afrikaners wat nou noodgedwonge van die huis af moet werk, het die afgelope paar dae steen en been gekla oor ‘n stotterende internetverbinding en lynspoed
‘n Dag vroeër as wat aanvanklik gedink is, het die Wacs-ondersese kabel weer begin werk. Die kabel verbind Suid-Afrika met Brittanje. Hoewel als nog nie klopdisselboom is nie, behoort dit beter te gaan vir internetgebruikers, wat naas probleme met die Wacs-kabel, ook geaffekteer is deur probleme met die SAT-3/Wasc-kabel.
Die Wacs-kabel het ‘n week gelede gebreek in die omgewing van die kus by Cardiff.
Bron: Netwerk24
You can read the full story on our App. Download it here.