News

Die syfer styg

Die syfer styg

Met 44 202 Suid-Afrikaners wat reeds getoets is, is daar nou 1462 positiewe Covid-19 gevalle in die land. Hiervan het 50 herstel en was daar 5 sterftes

Gauteng het nou 663 gevalle, die Wes-Kaap 353, KwaZulu Natal 206, die Vrystaat 84, Oos-Kaap 17, Limpopo 16, Mpumalanga 13 en Noordwes 9 gevalle.

Die internasionale syfer staan op 981 221 waarvan 204 605 herstel het. Die wêreldsterftesyfer aan Covid-19 staan op 50 230.

 

  • Daar is vandag bekendgemaak dat meer as 2 000 mense al in SA inhegtenis geneem is wat nie die inperkingsregulasies nagekom het nie.

tyf,

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button