News

Het jy al vandag jou Gazette gekry?

...want sonder 'n Gazette is 'n Donderdag maar vaal

Baie dinge het die afgelope week verander, maar van een ding kan jy van seker wees – jy kan steeds elke week jou Gazette gratis kry.

Maak seker dat jy vandag jou Gazette gratis kry by by die volgende punte.

Parys Spar

Pick ‘n Pay

Ok Express (Total)

2Ling Vleismark

 

Jy kan ook daagliks nog plaaslike nuus lees op www.parysgazette.co.za of op Parys Gazette se Facebook-blad.

Dankie aan elkeen van ons adverteerders wat hierdie week se uitgawe moontlik gemaak het.

Onthou nou meer as ooit is dit belangrik om te adverteer sodat kliënte sal weet dat jou besigheid se deure nie permanent gesluit is nie.

Kontak ons advertensie-verteenwoordigers by

betsie.trieloff@media24.com

Paulina.Barda@mooivaalmedia.co.za

Vir alle alle nuusberigte en vrae wat jy het rondom inperking e-pos na  gazettenuus@gmail.com

 

Related Articles

Back to top button