News

So lyk SA se infeksietal nou

Tweede sterfgeval vir SA

SA se infeksietal staan nou op 1 280 , wat 93 meer gevalle is as die laaste gerapporteerde syfer.

Per provinsie is die syfers as volg:

Gauteng – 584

Wes-Kaap – 310

KwaZulu Natal – 167

Vrystaat – 72

Oos-Kaap – 12

Limpopo – 12

Mpumalanga – 11

Noordwes – 6

Noord-Kaap – 6

Die nasionale departement van gesondheid het ook ‘n tweede sterfgeval weens Covid-19 bevestig. Die man was 74 jaar oud en het saam met sy familie na die Kruger Wildtuin gereis.  Hy is op 27 Maart positief getoets.

Die eerste sterfgeval was ‘n vrou van 48 wat in die Wes-Kaap gesterf het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button