NewsNews

Samaritaan help SAPD met bande om Korona-virus te klop

Samaritaan help SAPD met bande om Korona-virus te klop

VANDERBIJLPARK. – ‘n Vriend in nood is ‘n ware vriend. In onsekere tye soos hierdie is onbaatsugtige opofferings soos dié van Victor Daniel, die eienaar van Vaal Mall Tyres, ‘n bewys dat die Vaaldriehoek se sakelui en gemeenskap sterker anderkant gaan uitkom.

Daniel het Sondag, 29 Maart sy besigheid se deure geopen en eiehandig twee bande op ‘n Suid-Afrikaanse Polisiediens voertuig gesit. Hy het voorts 18 bande aan die SAPD Barage/Vanderbijlpark/Vereeniging geskenk en sal 30 Maart oop wees om die bande op die SAPD se voertuie te sit.

*Golden Triangle Chmaber of Commerce is hard agter die skerms besig om die SAPD en die Suid-Afrikaanse Weermagdiens in die krisestyd te ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button