Hoe gemaak met beleggings?

Hoe gemaak met beleggings?

Elke keer as nuwe inligting vrygestel word rondom die verspreiding van Covid-19, is daar paniek op wêreldmarkte.

• Onthou markte is geneig om te oorreageer – positief sowel as negatief.
• Die wêreldekonomie gaan moontlik ‘n harde hou vat, maar dit kan oor tyd herstel.
*As belegger is dit raadsaam om nie ondeurdagte besluite te neem nie. Sou jy jou belegging te gelde maak, kan jy bes moontlik die herstel van die markte mis en verdere verlies ly.
* Die impak van COVID-19 is net nog ‘n voorbeeld hoe kwesbaar beleggingsmarkte is. ‘n Langtermyn siening en ‘n gediversifiseerde beleggingsportefeulje is altyd goeie strategie om te volg waar dit by beleggings kom.
* Maak seker vir watter risiko’s jy gedek is. Dink maar aan dood, verlies aan inkomste, siekte ens. As hierdie vrae is wat nog nie in jou versekeringsportefeulje aangespreek is nie, is dit tyd om ‘n finansiële adviseur te sien. Praat betyds met jou finansiële adviesgewer as jy vrae of onsekerhede het, of dit nodig is om jou finansiële plan te hersien.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button