News

Eerste sterfgeval in SA

Asseblief hou by die inperkings regulasies

Die eerste sterfgeval weens Covid-19 is in Suid-Afrika aangemeld. Die aankondiging is deur dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, gemaak.

Die infeksietal in Suid-Afrika is nou verby 1 000. Gister, Donderdag 26 Maart was SA se syfer nog op 927.

Wêreldwyd staan die syfer al verby 24 000.

Suid-Afrika is vanaf vandag, 27 Maart,  in ‘n staat van inperking vir ‘n tydperk van 21 dae.

‘n Beroep word op alle Suid-Afrikaners gedoen om asseblief te hou by die inperkings regulasies om die verspreiding van die virus te voorkom.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button