NewsNews

…want mooi kos mos niks nie!

Die veld se genadeblomme

Gister nog niks, en wanneer jy weer verbyry, is die skildery voltooi.

‘n Oormaat van eenvoud. Pienk, en wit, en as jy gelukkig is hier en daar ‘n spatsel maroon.

Hulle noem hulle die veld se genadeblomme. ‘n Blommeskou in eie reg.

Die foto is langs die Kopjeskraal-pad net buite Parys geneem is. Foto: Danie Venter.

Foto langs die Kopjeskraal-pad geneem deur Braam Augustyn

Kosmosse so ver as wat die oog kan sien langs die Kopjeskraal-pad, tussen Parys en Potchefstroom en tussen Parys en Koppies.

Mooi wat jou niks kos om te waardeer nie. ‘n Stukkie skeppingsgenade op sy mooiste na die reën wat vanoggend nog sag oor Parys geval het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button