News

Help asseblief om dié rekord te breek

120 eenhede kort nog

Na 15:00 vanmiddag het die mobiele skenkerskliniek van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) nog net 30 eenhede bloed gehad wat deur Parysenaars geskenk is.

Gou spring – die skenkerskliniek kan vandag nog tot 19:00 in die kerksaal van die Hervormde Kerk h/v Loop- en Paulsenstraat besoek word.

Daar word gehoop om die bloedskenkrekord vir Parys te breek met ‘n doelwit van 150 eenhede.

Anel Oelofse doen haar deel vir die SANBD

Onthou daar wag ‘n verrassing op elke bloedskenker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button