NewsNews

Julle maak ons trots

Julle maak ons trots!

Parys kan met reg trots wees op die 17 atlete van Parys Primêre skool en die 39 atlete van Hoërskool Parys wat vanjaar aan die Vrystaat skole-atletiekkampioenskappe deelneem.

Op die foto is van die laerskool leerders wat aan die kampioenskappe sal deelneem. 

Parys Primêr se atlete sal volgende naweek hul staal wys terwyl die hoërskool se atlete reeds die week aan die kampioenskappe deelgeneem het.

Baie geluk aan elke atleet wat gekwalifiseer het en ure se harde werk ingesit het, elke afrigter vir die toewyding om die kinders voor te berei, en elke ouer wat langs die atletiekveld aanmoedig.

Julle maak ons trots!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button