News

Eskom waarsku weer

Eskom waarsku weer

Eskom het vandag gewaarsku dat die kans vir beurtkrag ‘n sterk moontlikheid raak vir die naweek , nadat 7 kragopwekkers by vier van Eskom se kragstasies weens tegniese probleme nie in bedryf is nie. Die probleme het deur die loop van Vrydagnag ontstaan. Daar is egter nog geen aanduiding gegee van wanneer en watter fases moontlik ingestel kan word nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button