NewsNews

Langpad – al die pad vir Bybels

Baie sterkte aan die nagenoeg 60 fietsryers, onder wie heelwat Parysenaars, wat vanoggend skuins na 08:30 na ‘n stewige ontbyt vanaf die AGS Sion-gemeente weggespring het vir die lang pad na die Bybelhuis in Bloemfontein. Vandag word daar getrap tot op Kroonstad waar nog sowat 60 fietsryers by die groep sal aansluit om uiteindelik Saterdag …

Baie sterkte aan die nagenoeg 60 fietsryers, onder wie heelwat Parysenaars, wat vanoggend skuins na 08:30 na ‘n stewige ontbyt vanaf die AGS Sion-gemeente weggespring het vir die lang pad na die Bybelhuis in Bloemfontein.

Vandag word daar getrap tot op Kroonstad waar nog sowat 60 fietsryers by die groep sal aansluit om uiteindelik Saterdag in Bloemfontein te arriveer.

Danksy pogings soos hierdie word daar gehelp om steeds Bybels bekostigbaar in die handel beskikbaar te kan stel.

Vanjaar se Bybeltrap val ook saam met die 200ste bestaansjaarviering van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button