News

Hier is die wenners!

Dankie aan elke bloedskenker.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) het na afloop van sy mobiele skenkerskliniek wat Dinsdag in Parys gehou is, die wenners van die spesiale Valentynsdag-trekking bekendgemaak.

Nicolene Opperman wen die geskenkbewys van Jimmy Jaggers.

Azelna EC Spies het die Egweni River Lodge prys gewen

Maria E. Fry wen die O’s geskenkbewys.

Dankie aan elke Paryenaar wat die skenkerskliniek ondersteun het. Daar is 122 eenhede bloed die dag ingesamel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button