News

Blikkie-hupstoot vir boere in nood

Parysenaars maak hul harte oop vir boere-nood

Die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie het Sondagaand ‘n lofsangdiens by die NG gemeente Parys-Wes gehou ten bate van  boere in nood in van die ergste droogtegeteisterde gebiede in ons land.

Daar was ‘n oproep tot die gemeenskap van Parys om ‘n nie-bederfbare blikkie kos saam te bring die aand en die reaksie was oorweldigend.

Dankie aan Francois en Elizabeth, Willem Viviers (Battery Center) vir die kragopwekker (natuurlik agv. die beurtkrag!) en Coenraad de Jager (Aqua Win) vir die water wat geskenk is! Almal het na die diens ‘n botteltjie water gekry om die kosbaarheid van water te beklemtoon.

Dankie ook aan almal wat betrokke was en ‘n bydrae gegee het

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button