Tent waai om in stormweer
Tent waai om in stormweer


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Volgens ‘n verklaring wat die Kampustudenteraad op Facebook uitgreik het, is daar geen ernstige beserings aangemeld nie.
“Die situasie is onder beheer. Dankie vir almal se samewerking. Ons wag vir die plaas om veilig verklaar te word, hou ons sosiale media dop vir opdaterings,” lui die verklaring.
Dit is nog onduidelik of daar aan die program vir vertonings verander gaan word
Potchefstroom Herald sal later meer inligting deurgee. Volg ook die skakel na die oorspronklike berig – https://potchefstroomherald.co.za/69180/video-stormweer-kniehalter-jool/


Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.