NewsNews

Hulle is nuut by Parys Primêr

Nuwe personeel by Parys Primêr

Ook by Parys Primêre skool is daar nuwe gesigte op die personeel. Van links is Vera van der Merwe wat aflos vir Lindy Cronje, Marissa Strauss wat by die LSEN-klasse is, die skoolhoof mnr. Shaun Strydom, en sy vrou, Adéle wat by die Gr. 3’s is.

 

Ouers sal ook dié assistente by Parys Primêr leer ken. Hulle is Carmen Strydom en Shaun Theunissen (LO), en Benette Schutte (Grondslagfase).

Related Articles

Back to top button