CommunityNewsNewsSport

Hierdie datums moet jy dagboek

Kyk wat gebeur in Parys!

Januarie
23-25 – Sentraal Boerbok-veiling, AfriDome, Parys
30 Januarie- 1 Februarie – Boerbok veiling, AfriDome, Parys.
31 – Evangelies Gereformeerde Kerk Parys verkoop pannekoek voor Pick ‘n Pay.

Februarie
1 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys vanaf 09:00 tot 15:00.
7-9 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys.
10-12 – Boerbok-veiling, AfriDome, Parys.
22 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys.
27 – Boran-veiling, AfriDome, Parys.
29 – Blikkie vir ‘n Boer! Hierdie is ‘n uitdaging vir alle kerke, besighede, motorfietsklub en individue om jul blikkies te bring en so ‘n bydrae te maak tot die droogtefonds ten bate van alle Boere. Neem deel aan die wêreldrekord blikkies kos insamelingsprojek by Parys Blikkiesfees, 29 Februarie, Hervormde Kerk Parys 09:00 tot 08:00. Vir navrae skakel Gerhard by 082 436 0501, of Hester by 084 516 9447

Maart
7 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys.
7 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
16-18 – Bonsmara-veiling, AfriDome, Parys.
25-28 – Horse & Wine, AfriDome Parys.
28 – Echo Wynproe (bekend as die Vredefort Dome Wine Route), vanaf 10:00 tot 16:00. Meer as 25 wynplase wat by verskeie instansies in Parys gaan uitstal. Vir meer inligting skakel 083 646 3686 of stuur ’n e-pos na events@echopublishers.co.za

April
4 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.

Mei
1-3 – Dome Motorfietssaamtrek, Mimosa Tuine, Parys.
2 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
22-24 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys.
27-29 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys.

Junie
4 – Evangelies Gereformeerde Kerk Parys verkoop pannekoek voor Pick ‘n Pay.
5-7 – Sale or Roses Brahmane, AfriDome, Parys.
6 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
11-15 – Elite Western Games & Qualifier, AfriDome, Parys
18 – Drankensberger veiling, AfriDome, Parys.
22-27 – SA Boerperde, AfriDome, Parys.

Julie
3-5 – Sanesa qualifier + SAWMGA Qualifier, AfriDome Parys.
4 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
7-9 – Beefmaster Veiling, AfriDome Parys.
16-18 – Boran Veiling, AfriDome Parys.
20-25 – World Cup Saddlebred Horses, AfriDome, Parys.

Augustus
1 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
4-8 – SAQHA, AfriDome, Parys.
14-16 – Sanesa Nationals, AfriDome, Parys.
22 – Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys.

September
1-5 – All Breed Expo (Brahmane), AfriDome, Parys.
5 – Hartelus mark by Egweni Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
10 – SA Vleismerino Veiling, AfriDome, Parys.
18-22 – SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.

Oktober
3 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
24 – Skaapveiling, AfriDome Parys.
30 Oktober-1 November – Appaloosas, AfriDome, Parys.

November
7 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.

Desember
5 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.

Lesers en instansies wat datums van gebeure vir die kalender vir 2020 het, sowel as alle kerke wat eredienstye wil laat publiseer, is welkom om die inligting deur te gee by (056) 817 2267

Related Articles

Back to top button