NewsNews

Dankie Parys!

Ons het die doelwit gehaal

Dankie aan elke Parysenaar wat op Dinsdag 14 Januarie die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se mobiele skenkerskliniek in Parys ondersteun het. Die doelwit van 100 eenhede bloed vir die dag by diĆ© kliniek, is verbygesteek met ‘n totaal van 108 eenhede bloed wat danksy Parysenaars se ondersteuning ingesamel is.

Related Articles

Back to top button